Eredienstye en ander inligting vir Paasnaweek 2018

Ons nooi alle vakansiegangers hartlik uit na ons eredienste: Vrydag, 30 Maart om 09:00 en Sondag, 01 April om 09:00.  Daar gaan nagmaal bedien word tydens die erediens op Goeie Vrydag en ons versoek dat, indien u saam wil nagmaal gebruik, u asb. getuienisbriewe aan die kerkkantoor sal stuur by gksuidkus@gmail.com, nie later nie as Woensdag, 28 Maart 2018. Veilig reis en geniet die rustydjie!