Oudste en Jongste

Alikreukelkuier

Wat ‘n heerlike begin vir 2016 was dit nie! Ons het lekker gelag oor die pappotte, ryspotjies, drukkokers, ens in die gemeente en elkeen het sy eie potjie gekies! Die gestoofde droë vrugte en joghurt het die weg gebaan vir heerlike hamburgers wat elkeen na eie smaak kon bou en daarna het ons éérs gekuier.  ‘n Spesiale welkom aan tannie Thea en nuwe intrekkers Lewies en Carina wat vir die eerste keer daar was.  Baie dankie aan die eienaars van Marlon Vakansieoord wat ons altyd so goedgunstiglik daar laat kuier.  Ons sien uit na ‘n baie spesiale 2016!Jan Aucamp Gert en Ellen Flip, Charles en Adam Elsie en Ina Lewies en Carina Bornman Oudste en Jongste

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *