Kerk_basaar_Nov2017_A4

Basaar, 04 Nov 2017 vanaf 08:00!!!

Moet nie ons heerlike basaar misloop nie! Daar is heerlike eetgoed, pragtige plante, boeke, handwerk, tweedehandse items en nog baie meer! Daar is ook vet pret vir die jongspan met ons “Fun-o-lympics”! Kontak Liana, sel 084 581 3809 vir meer inligting.
Wenner Inkleurkompetisie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *