DSC07272

Basaar, Rommelverkoping en Bybelstap

Wat ‘n feestelike geleentheid was die basaar nie! Ons dank God vir Sy voorsiening en sorg!  Die rommelverkoping was ook ‘n reuse sukses! Op 16 Junie het ‘n klompie gemeentelede deelgeneem aan NG Kerk Port Shepstone se stap vir Bybelverspreiding.  So al stappende kon ons ook ‘n bydrae lewer tot hierdie groot werk. Hier is so ‘n paar foto’s van al die lekkerte.DSC07268 DSC07271 DSC07274 DSC07275 DSC07280 DSC07285 DSC07288 DSC07289 DSC07290 DSC07292 DSC07293 DSC07296 DSC07298(1) DSC07304 DSC07309 DSC07310IMG_2796 IMG_2799DSC07355

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *