Reformasie 500: Ecclesia Semper Reformanda
Hier volg die laaste artikel in ons reeks oor Reformasie 500. Weereens baie dankie aan Thys Lourens wat dit vir ons geskryf het. Wat ‘n voorreg om te kan sien hoe God sy kerk deur die eeue bewaar het en nog steeds bewaar! Die kerk is gewortel en gegrond in die versoeningswerk van Christus wat uit genade aan ons geskenk word, deur die geloof aanvaar word, met die Skrif as hoogste gesag, tot eer van God. Dit is deur sommige genoem: die suiwer…