Eredienstye gedurende Paasnaweek 2019

Ons nooi alle besoekers aan die Suidkus hartlik uit na ons eredienste op 19 April en 21 April.  Ons eredienste begin om 09:00 en word gelei deur ds Garrie Schutte.  Daar sal ook nagmaal bedien word op Goeie Vrydag en ons versoek dat enige besoekers wat graag daaraan wil deelneem, ons asb. voor Donderdag kontak by: gksuidkus@gmail.com.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *