fees2

Fokustyd – Feesdag

fees2So het die einde van die fokustyd aangebreek en wat ‘n geseënde tyd was dit nie! Met groot dankbaarheid in ons harte vir God se ryke genade, het ons die fokustyd op 01 November afgesluit met ‘n spesiale erediens waar daar aandag gegee is aan die drie belangrikste aspekte van die fokustyd, nl Skuldbelydenis, verlustiging in God se Woord en om onsself as lewende offers aan God te wy.  ‘n Opsomming van die ses weke se temas is ook uitgedeel as herinnering en ook opskerping dat ons as God se gestuurdes moet leef en werk. Daarna is daar heerlik gesmul aan eetgoed met ‘n Bybelse tema.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *