images

Kersdag, 25 Desember 2018

Vandag kan ons jubel en juig omdat ons weer dink aan die grootste geskenk van alle tye wat ons uit die hemel ontvang het – Jesus Christus. Mag God ons opnuut verryk deur hierdie goddelike gawe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *