Nuwe Intrekkers

Baie welkom in ons kontrei. Mag u in ons gemeente die warme liefde van mede-gelowiges ervaar en ook ‘n plekkie kry waar u besondere geestesgawes tot voordeel van ander aangewend kan word. Kyk gerus ons webwerf deur om meer inligting te kry oor die doen en late van ons gemeente.

Voltooi asb. die onderstaande vorm en u sal so gou moontlik gekontak word.

[bestwebsoft_contact_form]