Sonsopkoms

Vakansie en Paasnaweek, April 2017

Dit is weer sulke tyd en ons verwelkom alle besoekers hier by ons.  Mag jul ‘n heerlike rustydjie geniet.  Vir julle gerief die volgende:

Eredienste:  09:00

Goeie Vrydag:  09:00 (Nagmaalviering)

Elke Woensdag in vakansie:  Pannekoekstalletjie by Margate Mardigrass (reg langs poskantoor)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *