Lente Basaar, 01 Sept 2018
Op soek na ‘n ietsie warms te midde van die winterkoue? Ons het net die ding – die uitsien na ‘n vrolike, feestelike, warm lentefees op 01 September vanaf 08:00 in ons kerkgebou. Dit beloof om ‘n heerlike geleentheid te wees waar jy enigiets kan kry van heerlike ontbyt-jafels tot 4 soorte potjiekos, kerrie en rys, sosaties, en nog baie meer, die wonderlikste gebak, kunstige handwerk, pragtige plante, boeke te kus en te keur en natuurlik al die items wat sê : “one man’s rubbish is…