Eredienstye vir Maart 2024 vakansie
Baie welkom aan al die besoekers aan die pragtige Suidkus! Mag jul ‘n heerlike rustyd beleef. Ons eredienstye vir die vakansie is soos volg: Sondae 09:00 Goeie Vrydag 09:00 Kontak gerus vir Liana Schutte by gksuidkus@gmail.com as u enige vrae het. Geniet die vakansie!