Rommelverkoping, 01 Maart 2019

Ons rommelverkopings kom al ‘n lang pad – vanaf ‘n klein begin, waar ons hoofsaaklik op klere, skoene en beddegoed gekonsentreer het, tot waar ons nou al letterlik omtrent iets van enigiets het!  Winskopies vir almal!  Twee keer ‘n jaar het ons ‘n “Jumbo jumble sale” saam met ons basaar en hier gaan ons dan regtig groot!  Ons is baie sentraal geleë en ons begin ook vroeg sodat ons veral die hospitaalpersoneel wat skofte ruil en ander werkendes, kan akkommodeer.  Deur die jare het ons al…