Nuwejaarsboodskap 2017

2017 is hier! ‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings.  Uitdagings in die gemeente, in ons geloofslewe, in die gesin en samelewing. Waar sal ons tog die krag vir dit alles kry?  Die Here gee dit vir sy kinders: “Hy gee krag aan die wat moeg is,,,,,,die wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag terugkry” (Jesaja 40: 29 e.v., NLV). Ons het ‘n onuitputlike Kragbron beskikbaar.  God het sy Gees gegee sodat ons elke dag daardie krag in ons bekikbaar het. Ons kan…