Vakansie en Paasnaweek, April 2017
Dit is weer sulke tyd en ons verwelkom alle besoekers hier by ons. Mag jul ‘n heerlike rustydjie geniet. Vir julle gerief die volgende: Eredienste: 09:00 Goeie Vrydag: 09:00 (Nagmaalviering) Elke Woensdag in vakansie: Pannekoekstalletjie by Margate Mardigrass (reg langs poskantoor)