Reformasie 500

Wêreldwyd word daar vanjaar fees gevier (Tema: Bevry deur God se genade) om die 500 jarige herdenking van Maarten Luther se heroïese daad te vier toe hy die 95 stellings teen die Slotkerk van Wittenburg vasgespyker het. Geestelik het hy ‘n lang pad geloop soos wat hy geworstel het met die vraag: Hoe kry ek ‘n genadige God? Vir hom het die antwoord gelê in die boek Romeine: “Die regverdige sal uit die geloof lewe’. (Rom 1:17). Tetzel wou geld insamel vir die bouwerk aan die…