Boodskap van bemoediging (ds Garrie)
Lees Ps 91 Ons beleef tans ‘n wêreldaanslag deur die Covid 19 coronavirus. Ons word bedreig deur ‘n vyand wat ons nie eens kan sien nie. Ons kan dit nie met konvensionele wapens beveg nie. Dit maak bang, sommer baie bang. Gaan dit my ook aanval? Wanneer gaan dit my aanval? Watter gevolge gaan dit vir my en my naastes inhou? Die digter van Ps 91 roep gelowiges op om nie baie bang te word te midde van al die bedreigings nie. Hy noem enkele…