Kennisgewing re eredienste – 03 en 10 Januarie 2020
Neem asseblief kennis dat die kerkraad besluit het dat daar vir die volgende 2 Sondae geen eredienste vanuit ons kerkgebou sal wees nie. Daar sal wel elke Sondagoggend om 09:00 ’n gebed, Skriflesing, oordenking en dankgebed per Whatsapp aan al die lidmate aangestuur word, vanuit ds Harry se studeerkamer.