Welkom aan alle vakansiegangers!
Ons hoop julle het ‘n heerlike tydjie hier in ons geweste en dat julle jul vakansie geniet. Ons herinner net aan ons eredienstye: elke Sondag om 09:00 en ook Kersdag om 09:00. Kom kuier gerus ook vir ons by ons pannekoekstalletjie (langs die poskantoor) tydens Margate Mardigrass, 23 en 30 Desember en 06 Januarie. Namens ons gemeente wens ons julle ook ‘n baie geseënde Kerstyd toe. Mag hierdie Kerstyd ons ook weer opnuut God se groot geskenk aan ons laat raaksien en mag Christus die…