IMG_20140330_175013

Inligting vir vakansiegangers

Dis amper weer tyd vir ‘n welverdiende ruskansie vir almal en ons verwelkom al die besoekers aan die Suidkus.  Mag julle heerlik rus en na liggaam en siel verkwik word.  Vir julle gerief die volgende inligting:

Eredienstye:  Elke Sondag om 09:00.

Versoeningsdag, 16 Des.  Erediens om 09:00 in ons kerkgebou.

Kersdag, 25 Des.                Erediens om 09:00 in ons kerkgebou.

Kom besoek ons gerus ook ons pannekoekstalletjie by Margate Mardigrass [langs die Poskantoor].

Vir meer inligting kontak ons gerus by gksuidkus@gmail.com of 084 581 3809.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *