Basaar, 04 Junie 2016
Die tyd kom vinnig nader en almal begin nou in alle erns vere regskud vir die groot dag! Hier is die plakkaat vir so ‘n vinnige voorsmakie!
Die tyd kom vinnig nader en almal begin nou in alle erns vere regskud vir die groot dag! Hier is die plakkaat vir so ‘n vinnige voorsmakie!
Op Donderdag, 05 Mei 2015 het ons weer die geleentheid om hierdie spesiale gebeurtenis te herdenk. Ons nooi almal hartlik uit om ons erediens om 18:00 by te woon. HK Sondag 18, vraag 49: Watter nut het die hemelvaart van Christus vir ons? Antwoord: Ten eerste dat Hy in die hemel ons Voorspraak by die Vader is. Ten tweede dat ons ons menslike natuur in die hemel as ‘n betroubare waarborg het dat Hy, as die Hoof, ook ons, sy lede, na Hom toe sal neem.…