Eredienstye gedurende die Desember vakansie
Baie welkom aan al die besoekers hier by die Suidkus. Mag jul ‘n heerlike rustydjie hê! Ons eredienstye vir die vakansie is soos volg: Sondae: 09:00 16 Des 09:00 25 Des 09:00 Ons sien daarna uit om jul by ons te verwelkom!