Eredienstye vir Maart 2024 vakansie

Baie welkom aan al die besoekers aan die pragtige Suidkus! Mag jul ‘n heerlike rustyd beleef.
 
Ons eredienstye vir die vakansie is soos volg:
Sondae 09:00
Goeie Vrydag 09:00
 
Kontak gerus vir Liana Schutte by gksuidkus@gmail.com as u enige vrae het.
 
Geniet die vakansie!
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *