sonsopkoms

Eredienstye vir Desember vakansie, 2024

GK Suidkus nooi alle vakansiegangers hartlik uit na ons eredienste, elke Sondag om 09:00 (h/v Colley en Bazley strate, Port Shepstone). Daar sal ook die volgende spesiale dienste wees:

  • 16 Des Versoeningsdagdiens, 09:00
  • 25 Des Kersdiens, 09:00

Kollektes vir beide dienste sal vir Bybelverspreiding gaan.

Ons bid alle besoekers ‘n veilige reis en ‘n rustige vakansie toe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *