Eredienste, Paasnaweek 2025

Ons nooi al die besoekers aan die Suidkus hartlik uit na ons eredienste hierdie Paasnaweek.

Vrydag, 18 Apr Goeie Vrydag 09:00 Kollekte: Bybelverspreiding
Sondag, 20 Apr Paassondag 09:00

Mag ons hierdie Paastyd weer opnuut herinner word aan Christus se opofferende liefde en mag ons uit dankbaarheid vir Sy groot offer, elke dag daarna streef om meer en meer in gehoorsaamheid aan God te leef.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *