Eredienstye gedurende die Desember vakansie

Baie welkom aan al die besoekers hier by die Suidkus. Mag jul ‘n heerlike rustydjie hê!

Ons eredienstye vir die vakansie is soos volg:

Sondae: 09:00
16 Des 09:00
25 Des 09:00

Ons sien daarna uit om jul by ons te verwelkom!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *