Nuuswaardighede

Kerssanggeleentheid, 07 Desember 2014

NuuswaardighedeOns nooi almal uit om hierdie heerlike geleentheid by te woon.  Dit begin 11:00 en sluit in trompetitems, solosang deur verskillende kinders, spreekkoor, samesang deur gemeente, ens.  Ons herinner ook aan die kospakkies wat ons graag wil uitgee tydens hierdie geleentheid. Dit moet asb. die volgende bevat:

100g koffie; 500g suiker; 500g rys; 500g mieliemeel; 1 sakkie cremora; 2 pakkies jellie; 2 boksies soja; 1 pakkie koekies (enige soort); 1 blikkie baked beans.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *