Streeksinode Vrystaat/KwaZulu-Natal Posted on 25/11/2014 by Liana Schutte Baie welkom aan die ±70 afgevaardigdes wat die vergadering by TO Strand bywoon. Mag die Here hierdie byeenkoms ryklik seën en mag sy Naam daardeur verheerlik word!