Informele bediening, 08 Februarie 2015 om 10:30

informeledienste
Tema: Wat maak ons met die Naam van die Here? Almal het nie dieselfde respek vir die Here nie. Ons kom daagliks in aanraking met mense, direk of in beeld, wat die naam van die Here misbruik. In die derde gebod verbied die Here ons om sommer sy Naam so te gebruik asof dit nie belangrik en heilig is nie. Wat staan ons te doen? Ons kan tog nie maar dit sommer net so toelaat nie. Verder, hoe wil die Here hê dat ons sy Naam gebruik? Dit is belangrik om dit vas te stel, want die Here word baie kwaad as ons of iemand anders dit verkeerd gebruik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *