Nuuswaardighede

Seënwense vir 2015 akademiese jaar

Ons wil graag al die skoliere, studente, ouers en onderwysers ‘n baie geseënde 2015 toewens. Mag God julle toerus met die nodige toewyding, wysheid, liefde en geduld. Mag julle elke dag versterk word deur Sy teenwoordigheid en lewe tot God se eer.Nuuswaardighede

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *