Suidkus

Vakansietyd inligting vir besoekers

Ons verwelkom weer alle besoekers aan die Suidkus en wens julle ‘n heerlike rustydjie toe.  Vir julle gerief die volgende inligting:

Eredienste elke Sondag om 09:00

Pannekoekverkope by Margate Mardigrass, 29 Junie en 06 en 13 Julie. Kyk uit vir ons pannekoekwaentjie langs die poskantoor.

Kontak ons gerus vir verdere inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *