Ons verwelkom weer alle besoekers aan die Suidkus en wens julle ‘n heerlike rustydjie toe. Vir julle gerief die volgende inligting:
Eredienste elke Sondag om 09:00
Pannekoekverkope by Margate Mardigrass, 29 Junie en 06 en 13 Julie. Kyk uit vir ons pannekoekwaentjie langs die poskantoor.
Kontak ons gerus vir verdere inligting.