Ons nooi al die besoekers aan die Suidkus hartlik uit na ons eredienste tydens die Aprilvakansie en ook met Paasnaweek.
Sondag, 29 Mrt Erediens, 09:00 Vrydag, 03 Apr Goeie Vrydag, 09:00 Kollekte: Bybelverspreiding
Sondag, 05 Apr Paassondag 09:00
Mag ons hierdie Paastyd weer opnuut herinner word aan Christus se opofferende liefde en mag ons uit dankbaarheid vir Sy groot offer, elke dag daarna streef om meer en meer in gehoorsaamheid aan God te leef.