sonsopkoms

Eredienstye gedurende Desember-vakansie

GK Suidkus nooi alle vakansiegangers hartlik uit na ons eredienste, elke Sondag om 09:00.  Die kersdiens sal ook om 09:00 plaasvind.  Ons adres is:  H/v Colley en Bazley strate, Port Shepstone.  Die Versoeningsdagdiens op 16 Des vind om 09:00 plaas by NG Kerk Port Shepstone, Kerkstraat, Port Shepstone.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *