As deel van ons 50 jaar feesvieringe, word daar in Junie elke Sondag ‘n spesiale feesbrokkie uitgegee wat so bietjie kyk na ons gemeente se geskiedenis en lidmate en oud-lidmate se herinneringe.