
Ons verwelkom alle vakansiegangers aan die Suidkus en wens julle ‘n heerlike rustydjie toe. Vir julle gerief die volgende inligting oor ons eredienstye:
Goeie Vrydag 09:00
Sondae 09:00
Kom kuier gerus ook vir ons by die pannekoekstalletjie langs die poskantoor tydens die Margate Mardigrass op 01 en 08 April. Vir meer inligting skakel gerus vir Liana Schutte by 039 682 6569.