Eredienste tydens inperkingstydperk

Die kerkraad maak bekend dat, indien die situasie nie sou verander nie, die eerste diens weer sal plaasvind op 19 April 2020. Hier volg ‘n skakel van ds Herman Coetzee van Amanzimtoti waar daar na direkte uitsendings van dienste op facebook gekyk kan word:  https://www.facebook.com/groups/1095106730830885/
Kliek net op die skakel en sluit aan by die groep.
Baie sterkte en mag God ons vashou en laat ons ook in hierdie tyd altyd Sy naam verheerlik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *