Suidkus

Eredienstye, Desember-vakansie 2018

Baie welkom aan alle vakansiegangers aan die Suidkus! Mag jul ‘n wonderlike rustydjie hê! Ons eredienstye elke Sondag en ook Kersdag is 09:00. Sien daarna uit om jul by ons te ontvang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *