Eredienstye gedurende Desember vakansie, 2021

48407410_2113721141999372_7861206588944547840_nGK Suidkus nooi alle vakansiegangers hartlik uit na ons eredienste, elke Sondag om 09:00 (h/v Colley en Bazley strate, Port Shepstone). Daar sal ook die volgende spesiale dienste wees:
16 Des Versoeningsdagdiens, 09:00 by die NH Kerk, Laer Suidkus (Scottstraat 3, Port Shepstone)
25 Des Kersdiens, 09:00
Ons bid alle besoekers ‘n veilige reis en ‘n rustige vakansie toe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *