Nuuswaardighede

Algemene inligting

En so het die nuwe jaar sommer met verskerpte inperkingsmaatreëls begin en trek ons al in die tweede helfte van Januarie!  In ooreenstemming met die regering se regulasies is daar tans nie kontakeredienste nie.  Baie dankie aan ds Harry Cilliers wat elke Sondag ‘n oordenking uitstuur via Whatsapp.  Indien u belangstel om op die verspreidingslys te kom, stuur asb. ‘n epos aan: gksuidkus@gmail.com.  Die jaar se kalender is ook op die webwerf gelaai en is beskikbaar onder die bladsy: Kerkinligting – Suidkus Kalender.  Mag ons ook hierdie jaar ons lig as Christene helder laat skyn, ongeag die omstandighede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *