Suidkus

Inligting vir vakansiegangers en swaeltjies

cropped-hooffoto3.jpgOns wens alle besoekers en swaeltjies ‘n baie lekker rustydjie toe.  Net vir algemene inligting die volgende:

*  Erediens, 09:00

*  Pannekoekbak by Margate Mardigrass – elke Woensdagaand van die vakansie.  Kom besoek ons gerus by ons stalletjie langs die Poskantoor.

*  Swaeltjies – voltooi asb. die inligtingsvorm wat in die voorportaal beskikbaar is, sodat ons kan kontak hou terwyl julle hier by ons kuier.

Lekker kuier!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *