Beroeping – leraar met spesiale opdrag
Die gemeente maak met groot dankbaarheid teenoor God bekend dat proponent Malwande Mdonga hierheen beroep is as leraar met spesiale opdrag – kerkstigting en opleiding. Ons bid hom die leiding van die Heilige Gees toe in sy oorweging van hierdie groot besluit.