IMG-20191023-WA0017

Senior ete, 23 Okt 2019

Senior ete, 23 Okt 2019.
Wat ‘n perfekte dag was dit nie – tot die weer het saamgespeel. Ons tema was lente en die geleentheid was beslis vrolik! Baie dankie aan elkeen wat dit bygewoon het, aan almal wat gehelp het om die wat nie meer so beweeglik is nie, daar te kry en veral aan die susters wat reggestaan het vir die aksie. Julle is sterre! Hier is so ‘n kykie na al die lekkerte!

IMG_20191023_095312 IMG_20191023_113410 IMG_20191023_113435 IMG_20191023_113534 IMG_20191023_113606 IMG_20191023_113638 IMG_20191023_113806 IMG_20191023_114129 IMG_20191023_114352_1 IMG_20191023_114522 IMG_20191023_114556 IMG_20191023_114642 IMG_20191023_114755 IMG_20191023_114832 IMG_20191023_114913 IMG_20191023_115042 IMG_20191023_115106_1 IMG_20191023_115132 IMG_20191023_115206 IMG_20191023_115259 IMG_20191023_115428

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *