IMG-20170225-WA010

Susterskuier, 25 Februarie 2017

Ons eerste sustersbyeenkoms vir die jaar was ‘n heerlike geselligheid!  Herman Swart het meer kom vertel oor sendingwerk en ‘n nuwe perspektief gebring vir almal wat daar was.  Daarna is daar heerlik gekuier rondom ‘n heerlike ligte ete.  Baie dankie aan Blok 1 se bloksuster (Judy Pretorius) en susters vir hierdie spesiale geleentheid!

IMG-20170225-WA009

IMG-20170225-WA011

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *