Eredienstye gedurende Desembervakansie, 2020

GK Suidkus nooi alle vakansiegangers hartlik uit na ons eredienste, elke Sondag om 09:00.  Die Versoeningsdagdiens en Kersdiens sal ook om 09:00 plaasvind.  Ons adres is:  H/v Colley en Bazley strate, Port Shepstone.  Vir enige navrae, stuur asb. ‘n epos aan: gksuidkus@gmail.com.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *