Nuwe Webwerf
Ons webwerf het ‘n splinternuwe baadjie gekry en ons sien baie daarna uit dit te begin gebruik. Baie dankie aan Lanie Uys van <b>LEAF design wat al die harde werk gedoen het om dit op te stel en aan Martyn Nagtegaal vir die pragtige foto’s bo-aan die bladsy. Die idee is dat die webwerf baie meer inter-aktief sal wees en ons sien baie daarna uit om terugvoer te kry van julle. Ons is nog in die proses om seker te maak dat alles 100% werk,…