Amper sulke tyd! Sterkte aan almal wat vandag hulle uitstallings begin opsit. Onthou asb. om sover moontlik vandag alles wat u geskenk het, kerk toe te bring. Bid asb. ook dat God hierdie aksie sal seën en dat ons dit sal doen tot Sy eer.