Wat ‘n geseënde dag was dit nie! Baie dankie aan al die sameroepers, helpers, kopers en sommer net almal wat op een of ander manier betrokke was. Aan God al die eer! Baie geluk aan die vleistafel wat die wenstalletjie was. Hou gerus die webwerf dop vir nog foto’s.