Neem asb kennis dat die kerkraad, in oorleg met die konsulent die volgende besluit geneem het: Dat, in die lig van nuwe inligting wat ontvang is en die gemeente se hoë – risiko profiel, kontak- eredienste tot verdere kennisgewing uitgestel word.