Hervatting van kontak-eredienste

Kontak eredienste in ons  gemeente sal DV van volgende Sondag, 28 Junie, hervat word, met inagneming van al die grendeltydperk regulasies. Ds Herman Coetzee sal eerskomende Sondag die erediens lei en daarna sal daar ‘n Breë Kerkraadsvergadering gehou word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *